"editing_saving": "# Verander en Bêre\n\nDie program is ontwerp om primêr aanlyn te werk en gebruik dit via 'n webwerf op die oomblik.\n\n### Uitkies van eienskappe\nOm 'n kaart item soos 'n pad, of gebou uit te kies, klick daarop. Dit sal die item uitlig en 'n paneel oopmaak met met meer detail oor die item. Dit sal ook 'n lys van dinge wys wat jy met die item kan doen.\n\nVerskeie items can gelyktydig gekies word deur die 'Shift' sleutel in te hou en dan 'n boksie met die muis te teken deur te klick en te sleep. Jy kan dan ooreenstemmende eienskappe tegelyktydig verander vir al die uitgekiesde items.\n\n### Bêre van veranderinge\nEnige verandering wat gemaak word, word lokaal gestoor totdat jy die bêre op die server. As jy 'n fout maak kan jy onklaar maak deur op die \n",
"gps": "# GPS\n\nGPS data is die mees betroubare bron van data vir OpenStreetMap. Die program kan gebruik maak van `.gpx` lêers op jou rekenaar. Jy kan GPS spoor lêers genereer deur programme op toepastlike selfone of GPS hardeware.\n\nOm meer uit te vind oor hoe om GPS opname te doen gaan kyk na [Surveying with a GPS](http://learnosm.org/en/beginner/using-gps/).\n\nOm 'n GPS spoor te gebruik vir kaartwerk, sleep en laat val die lêer met jou muis op die kaart program. As die program dit kan verwerk sal dit 'n as 'n helder groen lyn op die kaart verskyn. Jy kan die GPS lyne sigbaar, onsigbaar maak en uit zoom om die hele GPS lyn te sien deur op 'Agtergrond Stellings' te klick.\n\nDie beste manier om die GPX spoor te gebruik is as 'n riglyn vir byvoegings op die kaart, aangesien dit nie op OpenStreetMap gelaai word nie.\n",
"imagery": "# Lugfotos\n\nLugfotos is 'n belangrike bron vir kaartwerk. 'n Kombinasie van vliegtuie, satelliete en ander gratis bronne is beskikbaar in die program en soos wat jy rondbeweeg en in uit zoom na ander geografiese areas, gaan ander bronne beskikbaar word. \n\nLugfotos is partykeer uit fase uit met die kaart data en is gewoonlik as gevolg van 'n probleem an die lugfotoverskaffer se kant. As jy dus 'n gedeelte van die kaart sien wat lyk of dit als geskuif is moet dit nie dadelik reg skuif nie. Jy kan die lugfotos regskuif deur op 'Verbeter ligging' te klick aan die onderkant van Agtergrond Stellings.\n",