- "add": "Punte kan gebruik word om winkels, restaurante, monemente en soortgelyke plekke aan te dui. Dit merk 'n spesifieke punt en beskryf wat daar gevind kan word. **Druk op die Punt knoppe om 'n nuwe punt by te voeg.**",
- "place": "Die punt kan op die kaart geplaas word deur daarop te klick. **Sit die punt bo-op die gebou.**",
- "describe": "Die punt is nou gemerk as 'n kafee. Gebruik die eienskapslys om meer inligting by te sit. **Sit 'n naam by**",
- "close": "Die eienskapslys kan toegemaak word deur op die toemaak knoppie te klick. **Maak die eienskapslys toe**",
- "reselect": "Baie kere gaan 'n punt klaar bestaan, maar met foute of onvolledig. Jy kan bestaande punte verander. **Kies die punt wat jy nou net gemaak het.**",
- "fixname": "**Verander die naam en maak die eienskapslys toe.**",
- "reselect_delete": "Alle eienskappe op die kaart kan verwyder word. **Klick op die punt wat jy nou net gemaak het. **",
- "delete": "Wanneer jy op 'n punt druk verskyn verskillende opsies, soos verwyder die punt. **Verwyder die punt.**"
- },
- "areas": {
- "describe": "**Sit 'n naam by en maak die eienskappe lys toe**"